Property Details

Limpopo River Front Farm

R1,700,000

Stockpoort, Ellisras, Limpopo

Property ID: 861
Property Type: Farms
3 Beds 2 Baths 82 Ha 3 Garages

Description

82 Ha Bosveldplaas met 200 meter Limpoporivierfront, ongeveer 60km Noord-Wes van Ellisras. 3-Slaapkamerhuis met ruim eet- / leefarea, kaggel, kombuis, badkamer, toilet, buite toilet en stort, 2 sonstoepe, motorhuis / werkarea met spasie vir 3 voertuie en baie pakplek. Telkom aansluitingspunt en Screamer toring vir VOIP-telefoon en internet (moet net self aansluit). Werkershuis. Klein sitrusboord. Hoenderhokke / store. Eskomkrag, 3 boorgate waarvan een toegerus en een met sonpomp toegerus is. Mooiste Limpopo Bosveld. Hardekool, Anaboom, Rooibos, Knoppiesdoring, Haakdoring, Machauka, Matopi, Rosyntjiebos. Natuurlike wild. Rooibokke, Koedoes, Blouwildebeeste, Bosbokke, Waterbokke, Vlakvarke, Bosvarke, Kleinwild, Luiperd, Bruin Hiëna, Aardwolf, Rooijakkals, Bakoorjakkals, Klein Roofdiere. Magdom voëlspesies. Kortliks opgesom: Die natuurliefhebber se droom.

Map

VDM Eiendomme | VDM Properties | Developed by This-is Digital | © 2018